Explore Teen and more!

Die eerste twee studente van wat nou Kovsies is het in 1905 hulle graad behaal toe diie instelling as die Grey Universiteitskollege (GUK) begin bekend staan het. Teen 1907 het die aantal studente na 29 en die dosente na tien aangegroei. In 1910 het die Parlement van die Oranjerivierkolonie wetgewing aanvaar wat die GUK tot ’n amptelike opvoedkundige instelling van Wetenskap en die Kunste verklaar het.

Op soek na ´n nuwe land om te gaan woon: Van Suid Afrika na die Patagoniese gebied van Argentinië, regs lê Suid Afrika se kaart, in die middel ´n ossewa, en links die Argentynse provinsie Chubut se kaart.

Anglo-Boer War Concentration Camps - the abhorrent conditions in these camps caused the death of 4 177 women, 22 074 children under sixteen and 1 676 men.

AB Oorlog konsentrasie kamp.

AB Oorlog konsentrasie kamp.

In 1920 het Tukkies  (toe TUC) die proefplaas  aangeskag en in 1926 bou hul die eerste amptelike dames koshuis, die Fant (vandag Vergeet-my-nie)

Die datum is 10 April 1838. Piet Retief en sy klein kommando is uitgemoor tydens die onderhandelings met Dingaan. Die Voortrekkers was op hul laaste.Hendrik Potgieter sou sy mense lei, terwyl Piet Uys sy mense sowel as Gerrit Maritz en oorlede Piet Retief se mense lei.  Aanvanklik het die geveg in die Voortrekkers se guns geswaai. Die Zoeloes het op vlug geslaan en Piet Uys se kommando het hulle agtervolg. Deur die Italeni kom hulle die Zoeloes gevolg - reg in 'n lokval in.

De Wet is gebore naby Dewetsdorp en was as jeugdige ‘n transportryer in Griekwaland-Wes. Sy lewe word gekenmerk deur sy rusteloosheid en hy trek rond tussen Vrystaat en Transvaalse plase. Gedurende die eerste Anglo-boere-oorlog dien hy as Waarnemende Kommandant in die vernaamste Natalse veldslae. Hy word verkies tot die Transvaalse en Vrystaatse Volksrade. Hy het ‘n progressiewe uitkyk op die lewe gehad en hy tree op as kampvegter vir die Nederlandse taal.

Die Leendert te Groengebou is 'n historiese gebou in Vermeulenstraat in Pretoria. Die gebou is tussen 1903 en 1905 opgerig. Leendert te Groen het 'n sigaretfabriek in die gebou begin waar sigarette met Transvaalse tabak gemaak is. Die gebou het tot onlangs gedien as museum vir die werk van die kunstenaar JH Pierneef. [1]

Pukke: Uitspan koshuis in 1963

Pukke: Uitspan koshuis in 1963

Sunbeam trem no. 86 Kaapstad, 1940.

Sunbeam trem no. 86 Kaapstad, 1940.

Pinterest
Search