Explore Full, Vii and more!

Explore related topics

Op hierdie grootste plein in die middestad staan die Koning Edward VII-standbeeld en 'n monument wat die Tweede Vryheidsoorlog herdenk. Dit is regoor die Drilsaal opgerig ter ere van die Kapenaars wat aan Britse kant in die oorlog gesneuwel het. Dit toon 'n gewapende soldaat wat buig oor 'n meisie wat die moederland voorstel.

Die Obelisk in Port Elizabeth het 'n interessante geskiedenis aangesien dit ter ere van die huweliksbevestiging van Albert, Prins van Wallis, later koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk en Alexandra van Denemarke opgerig is, maar nie oorspronklik vir hul bedoel was nie. Dit is dalk die enigste 'tweedehandse' koninklike gedenkteken ter wêreld.

Magersfontein, Kimberley. I love history and visiting the first site where Trench Warfare was used...gave me goosebumps, it also reminded me of all the soldiers and civilians who have died throughout the world, be it for a cause or by pure accident.

Die Nasionale Vrouemonument, Bloemfontein

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika in Kaapstad

'n Ruiterstandbeeld van genl. Louis Botha staan op Stalplein aan die bopunt van Pleinstraat in Kaapstad. Die beeldhouer was die Italiaan Romano Romanelli en die beeld is op 2 Februarie 1931 onthul deur die vrou van sir Frederic de Waal. Die inskripsie op die beeld lui: “Louis Botha boer krysgsman staatsman”.

In hierdie tyd is die Britse kroonprins, Albert Edward, Prins van Wallis, met die Deense prinses Alexandra getroud en is die Obelisk op 22 Mei 1863 deur James Wyatt voor die imposante stadsaal op die markplein (ook 'n nasionale gedenkwaardigheid) opgerig op 'n vierkantige voetstuk met drie trappe weerskante daarvan. Die bekende stadsaal is in 1858 gebou en het ten tyde van die oprigting van die Obelisk nog nie sy klassieke kloktoring gehad nie. Dit is eers in 1883 opgerig.

AB oorlog monument, Naboomspruit.  In die omgewing waar drie ontploffings gely het tot die ontsporing van die Nylstroom-Naboomspruit Spoorweg op 10 Augustus 1901 onder leiding van Jack Hindon en 'n kommando van 60 mans wat spesifiek opgelei was om die spoorweg sisteem te ontwrig en sodoende ook die Britse vervoer van voedsel, manskappe ens.

Die Voortrekkermonument is 'n belangrike baken op Monumentkoppie net buite Pretoria naby die N14 nasionale pad. Die monument is tussen 1937 en 1949 in die Art Deco-styl gebou. Dit is in 1949 voltooi en is opgerig om die Groot Trek van die negentiende eeu te gedenk en word beskou as 'n belangrike gedenkteken van die Voortrekkers se moed, vasberadenheid en volharding in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke.

Pinterest
Search