Explore Bob Books, Bobs and more!

Explore related topics

Just added my InLinkz link here: http://kidsactivitiesblog.com/56606/200-learning-read-activities

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

Drukbare bladsye (printables)

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf. Ingesluit is daar ook 'n visuele hulpmiddel (hamburger) om die dele van 'n storie of vertelling uiteen te sit.

Afrikaans Skryf 'n Storie in Graad 1 & 2 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf. Ingesluit is daar ook 'n visuele hulpmiddel (hamburger) om die dele van 'n storie of vertelling uiteen te sit.

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroe klaarmakers!

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroe klaarmakers!

Nothing found for Worksheets Top 598 131 Verlede Tyd 597 Detail

Pinterest
Search