Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Explore Unpublished Time, Hendrik Verwoed and more!

Zacharias Wagner volg vir Jan van Riebeeck op. Gedurende sy termyn die vlgnde gebeurtenisse: Die eerste aangetekende waterskema (’n klip- baksteenstruktuur met houtsluis) is gebou op ‘n stroom aan die voet van Tafelberg(1663).Robbeneiland word in ‘n tronk omskep.Buiteposte word opgerig in die Hottentots-Holland en Saldanhabaai (1663).‘n Nedersetting word by Vishoek gevestig.Die eerste NG gemeente word gestig (18/8/1665). Daar word begin met die bou van die Kasteel van Goeie Hoop (2/1/1666)

South African PM Hendrik Verwoerd

Hendrik Verwoerd Stock Photos & Hendrik Verwoerd Stock Images - Alamy

January 20th is the day in 1960 that Hendrik Verwoerd announces a plebiscite on whether South Africa should become a Republic.